Rugby Alle oë is nou op Rassie en Jacques gerig











############################# Video Source: www.youtube.com/watch?v=_w5qARmbY6Q

Rassie en Jacques het ons almal onkant gevang deur nie die Springbokspan vir Saterdag se krities belangrike kwarteindstryd teen Frankryk soos gewoonlik op Dinsdag aan te kondig nie. Natuurlik is die hele rugbywêreld nou aan die gons oor wat die redes vir die onverwagse uitstel mag wees, en ons gesels oor wat ons dink aan die gang is. • Ons gesels ook oor Ben O'Keeffe, die skeidsregter vir die Springbokke se wedstryd en wat ons dink van sy aanstelling. Ons gesels ook oor die invloed van die skares op die skeidsregters en vertel van die Regering se plan om verby die probeem met die sing van die volkslied te kom. • Moenie dit misloop nie. • Kyk saam en laat weet wat jy dink! • Luister hier na die Raakvat Rugby podcasts op Spotify: https://open.spotify.com/show/1ilEYPx... • Ons is binnekort op Apple en Google Podcasts ook beskikbaar! • Simon Riekert en Johan Pretorius bedryf RadioRugby, wat rugbywedstryde in 'n radiostyl op verskeie radiostasies se stromings platforms uitsaai. Jy kan RadioRugby volg op Facebook en op die Groot 90.5FM app en inskakel op hulle opwindende rugbykommentaar. • Jy kan ook op Kosmos FM in Namibië se webwerf inskakel en daar na hulle kommentaar luister. Hier is die skakel daarvoor: https://kosmos.com.na/ • Hier is die skakels om die app op jou foon af te laai: • Android: https://play.google.com/store/apps/de... • Apple: https://apps.apple.com/za/app/grootfm... • Facebook:   / radiokommentaar   • 00:00 Welkom by Raakvat Rugby! • 00:36 Wat voer Rassie in die mou? • 02:43 Van wanneer af wag Rassie om te sien wat die ander span gaan doen?! • 05:13 Kan ons ‘n paar opskuddings verwag? • 07:21 Rassie se langtermynplanne val mooi in plek • 10:26 Ons sal maar moet wag tot die span aangekondig is! • 10:50 Rassie mag nie meer langs die baan sit nie! • 11:40 Die Bokke gaan in groen en goud speel! • 14:16 So lyk die spanne se kleure vir Saterdag • 14:54 Kom ons praat oor Ben O’Keeffe • 18:18 Hoekom is O'Keeffe 'n beter opsie vir Suid-Afrika? • 19:30 Die groot kwessie gaan by die TMO lê, nie by O’Keeffe nie • 20:55 Rassie het O’Keeffe al klaar gemanipuleer • 22:00 Die invloed van die skares en produksie spanne • 23:35 Die nuutste oor die volkslied en die vlag • 24:20 ‘n Laaste ding oor Rassie • 24:42 Rassie maak ons lewens interessant • 25:03 Word deel van die Megafoon Familie!

#############################









Content Report
Youtor.org / Youtor.org Torrents YT video Downloader © 2024

created by www.mixer.tube