Boer En Sy Roer
YOUR LINK HERE:
http://youtube.com/watch?v=0OX1nuXflI0
Lied: • Boer En Sy Roer • Sit jou hand op die ploeg in die son sal jy swoeg • Want die boer en sy roer word nooit moeg • Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg • As hy staan, staan hy sterker as 'n rots • Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal • Los sy grond jy speel met 'n bom se lont • Boer maar voort boereseun niemand sal jou grond kom neem • Want die boer en sy roer word nooit moeg • Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg • As hy staan, staan hy sterker as 'n rots • Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal • Los sy grond jy speel met 'n bom se lont • Plant jou mielies, teel jou bees jy hoef geen onheil te vrees • Want die boer en sy roer word nooit moeg • Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg • As hy staan, staan hy sterker as 'n rots • Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal • Los sy grond jy speel met 'n bom se lont • Met sy een oog op die weer en sy hand op sy geweer • Word die boer en sy roer nooit moeg • Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg • As hy staan, staan hy sterker as 'n rots • Sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal • Los sy grond jy speel met 'n bom se lont
#############################
