AllesAfrikaans gesels met Dorianne Berry











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=2d1u3Jux2Pc

#dorianneberry #afrikaansetelevisie #sabc • Televisie in Suid-Afrika is in 1976 ingestel en Dorianne Berry was en van die eerste televisie-aanbieders wat 'n bekende en geliefde gesig in Suid Afrika se woonkamers geword het. Vir byna 15 jaar was Dorianne een van die mees bekende gesigte op die prentjie boks, 'n geliefde kuiergas in elkeen se huis. Tot die koms van die nuwe demokratiese Suid Afrika. In haar eie woorde: I was put in the white category and told to leave. • Dorianne woon tans in Seattle Washington . Johan Allers gesels met haar,

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org