Ricus Nel Boerepompie ft Snotkop











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=3zbW4SoHLNw

Luister hier - https://lnk.to/RNPPa • Ricus Nel Social Media: • Facebook -   / ricus-nel-137984886214735   • Instagram - https://www.instagram.com/ricusnel/?h... • Twitter - https://twitter.com/ricusnel1?lang=en • For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533 • Lirieke: • Hier op my stoep raak dinge pure plaas • Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy • Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite • Soos daai dames met die kuite • Ek het alles wat ek wil hê • Met my vroutjie wat langs my lê • Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag • En oppie hoek van die straat is waar die Mustang staan • Ons dans sommer in die skuur • In die stad is brandewyn te duur • Maar die plaas is stil. Maar dis lekker • Jy moet koeie melk. Maar dis lekker • En daar's nie Uber nie. Check my trekker • Maar ek like jou konsertina • Ja, die girls like dit ook • Almal like van 'n boerepompie • Haal die krismiswurm uit • Almal like van 'n boerepompie • Laat die donkielong jou byt • Almal like van 'n boerepompie • In die stad of op die plaas • Want 'n boerepompie gee nie om nie • Is jy kort of rond nie • Jy gaan lekker dans • Hey Snottie, dis net geboue en ruite • Nou waar's daai girls met die kuite? • Nee hulle jol eers net na tien • Dan gaan jy lekker lywe sien • Nee oppie plaas slaap ek agt uur, dan's dit ligte uit • En vier uur is ek op dan eet ek boerbeskuit • Ons gaan twee uur more oggend eers waai • En dan gaan stamp ons gou 'n garage-pie • Die liggies is te veel. Maar dis lekker • Die geraas maak my mal. Is lekker • Waar's die haan wat kraai? Hy smaak lekker • Ag man check my konsertina • Ja, ek like hom ook • Almal like van 'n boerepompie • Haal die krismiswurm uit • Almal like van 'n boerepompie • Laat die donkielong jou byt • Almal like van 'n boerepompie • In die stad of op die plaas • Want 'n boerepompie gee nie om nie • Is jy kort of rond nie • Jy gaan lekker dans • 'n Bietjie trek • 'n Bietjie stoot • Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot • 'n Bietjie in • 'n Bietjie uit • Laat die donkielongkielong jou lekker kry • Oee dis lekker • Almal like van ‘n boerepompie • ‘n Pompelompe lompie • Almal like van ‘n boerepompie • ‘n Pompelompe lompie • Almal like van 'n boerepompie • Haal die krismiswurm uit • Almal like van 'n boerepompie • Laat die donkielong jou byt • Almal like van 'n boerepompie • In die stad of op die plaas • Want 'n boerepompie gee nie om nie • Is jy kort of rond nie • Jy gaan lekker dans • Ricci my bra, ons is eintlik maar die selle • Aweh Snottie Aweh • Music video by Ricus Nel performing Boerepompie. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd • http://vevo.ly/W1Minz • #RicusNel #Boerpompie

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org