Slaap Kindje Slaap Kinderliedjes Slaapliedjes voor babys
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=5FP_XU-kD6U
Sing saam met die gewilde Five little monkeys jumping on the bed liedjie vir kleuters, maar hierdie keer in Afrikaans! Vyf klein apies spring op die bed is die ideale Afrikaanse kinderliedjie om jou kind te leer om van vyf af terug te tel en basies aftreksomme te doen. Hierdie Afrikaanse kinderliedjie is vol pret en kleuters is mal daaroor! Moenie verbaas wees as hulle dit herhaaldelik wil kyk nie. • Vyf klein apies spring op die bed is ook 'n vertaling van die Engelse weergawe wat ook op ons youtube kanaal geplaas is. Onthou, kinders leer deur te speel en pret te hê. Laat hulle dus soveel as moontlik Afrikaanse kinderliedjies sing - dit help sommer om hul Afrikaanse woordeskat uit te brei (soos byvoorbeeld die woord belet wat in hierdie Afrikaanse liedjie vir kleuters gebruik word.) • Geniet vir Vyf klein apies spring op die bed / Five little monkeys jumping on the bed en as jy van hierdie Afrikaanse liedjie vir kleuters gehou het, subscribe sommer ook tot ons kanaal: https://www.youtube.com/c/stegosaurus... • Ons is ook op Facebook: / stegosauruslearning • ▶ Vocals Mix by the talented Eben Groenewald: https://ebengroenewald.com/
#############################
