Seisoene Leer seisoene in Afrikaans











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=6qqthgdwb78

As jy die 4 seisoene vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die 4 seisoene. Ons stel die seisoene bekend, vertel hoe koud of warm dit in elke seisoen is en wys ook watter klere ons in elke seisoen sal dra. Heel laaste kyk ons na die maande van die jaar en watter seisoen dit in elke maand van die jaar is. • • Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die seisoene met jou kind. Vra dat jou kind self vertel wanneer mens warm klere aantrek en wanneer koeler klere. • Ook belangrik om te onthou: • Teken prentjies van die 4 seisoene (dit help kinders onthou) • Bespreek seisoene met jou kind • Leer die volgorde van seisoene en vra jou kind om dit gereeld te herhaal • As jy hou van hierdie video - subscribe asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! •    / stegosauruslearning   • Facebook: facebook.com/stegosauruslearning • www.stegosauruslearning.co.za

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org