Biggy Dames
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=9L1AwgfyT0I
Luister na 'Dames' hier: https://inhoudhuis.lnk.to/bigbiggerbiggy • Volg my: • Instagram: / bigbiggerbiggy • Facebook: / biggymusiek • Twitter: / biggymusiek • Lirieke: • Oe sy skud haar heupe • Hey sy lek haar lippe • Ek kan sien sy soek net dinge • Wil my trick met al haar nukke • Like vat my terug na jou huis toe • Laat ek jou net wys hoe • Kom nader na my toe • Klim in my kar en ons ry toe” • Heavy keen want sy’s oulik • Vat aan my been like oh shit • Ge-hypnotised met daai boude • Stop by my huis like nous dit. • Druk my vas ek is hare • Trap saggies tot by my kamer • Ek sê moenie raas nie my ma'le • As hulle wakker skrik is daar drama. • En sy’s like Wat? Jy bly nog by jou ma? Um, ek het vergeet om te sê ek het ‘n boyfriend. Um, jys ‘n loser. Bel my ‘n uber. • En eks like Wat van? Jy gebruik jou voete. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Terug in die club na ‘n tydjie • Ontmoet ‘n meisie Stacey • En Stacey het ‘n lyfie • Ek kan nie ophou kyk nie • Sy’s like - Tel my jaw van die grond af • Vee die drool van my mond af • Sluk my laaste shot af • Tyd dat ek nou op-tough. • Sys like Ek hoor jys ‘n rapper • Jou naam is op almal se bekke • Jou liedjies klink so lekker • Wil jy hoor hoe sing ekke? • Eks like ons moet dit buite vat • Die music is net way te hard” • Sy ruk en vat my by my hand • En net daar wat ons buite trap • Begin haar hande te dwaal soos ‘n kind wat verlore is in Spar wat soek na sy ma. • En ewe skielik hoor ek ‘n stem van agter af wat sê Stacey? Is dit jy? • En net daar het ek ‘n vuishou van my lewe gekry. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • Dames, sê my wat jou naam is • My naam is Adrianus. • En die neighbours gaan net weet • As ek met jou klaar is. • #Biggy #Dames #BigBiggerBiggy • • Music video by Biggy performing Dames. © 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under Exclusive Licensed to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA] • http://vevo.ly/VlelZ5
#############################
