Kinderliedje Slaap kindje slaap











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=9LTdlVjuiwU

Woorde en liedjie oor daaglikse roetine spesiaal vir ons maatjies wat leer praat. Eet, tandeborsel, klere aantrek, handjies was, bad, boek lees en slaap. Eerste 100 woorde is ‘n reeks video’s van Lami Leer en Speel Videos wat vir babas, peuters en kleuters gemaak word om hul te help met Afrikaanse woordeskat. • Eet (pap) • Tandeborsel • Klere aantrek • Handjies was • Eet (kos) • Bad • Boek lees • Slaap • WENK • Dis soms moeilik om ons kinders te oortuig om die basisse aktiwiteite te doen van die dag. Wanneer ouers dit ‘n speletjie maak en ‘n liedjie sing help dit soms dat die jong klomp dit geniet en goed saam werk. Die liedjie in hierdie video is rofweg gebaseer op die wysie van Twinkle twinkle little star sodat mens dit maklik kan onthou en self ook kan gebruik. • Kom ons gaan nou pap eet • Pap eet, pap eet • Kom ons gaan nou tandeborsel • Tande borsel, tande borsel • Baie mooi, Hi five • Drukkie, drukkie • Soentjie, soentjie • Kom ons trek jou klere aan, • Klere aan, klere aan • Kom ons gaan jou handjies was • Handjies was, handjies was • Baie mooi, Hi five • Drukkie, drukkie • Soentjie, soentjie • Kom ons gaan nou kos eet • Kos eet, kos eet • Kom ons gaan nou bad en was • Bad en was, bad en was • Kom ons gaan nou boek lees • Boek lees, boek lees • Kom ons gaan nou lekker slaap • Lekker slaap, Lekker slaap • WENK • Die volgorde van eet, bad, boeklees en slaap is ook so uit gelê as riglyn van ‘n aand roetine wat kinders help om makliker aan die slaap te raak. • -- • Meer oor Lami Leer en Speel Videos • Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier: • https://ko-fi.com/koffievirlami • Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning. • #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend • #stories, #liedjies en #rympies • Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. • 100% GRATIS vir almal. • Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. • Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. • Kontak ons gerus by: [email protected] • Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. • Op Lami Leer en Speel Videos ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. • Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. • Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org