Spoegwolf Op Official











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=AVWKLCeXJ4c

© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 • Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit • Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf • Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. • Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf • Vervaardig deur Spoegwolf • Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. • Spoegwolf is: • Danie du Toit • Chris von Wielligh • Moskou du Toit • Albert van der Merwe • Hiram Koopman • Op: • Song en Lirieke deur Danie du Toit • Musiek deur Spoegwolf • Lirieke: • jy sê ek moet jou toelaat • om my lief te hê • maak dit wat seer is • weer iets om te sê • wat die wêreld verander • vir dié wat stukkend is • jy maak my wakker • met ’n bries van ’n soen • jy hou my wange • asof jy iets kan doen • met die fokop van my brein • gee jou lyf ook prys • jy help my op • by die bed uit • help my by die ruit uit • ek was ’n ninja • in my pa-hulle se tuin • Lucky het my rondgejaag • ek’t jou gekry • toe ek hoog in ons boom • na die maan toe was • strale van silver • onthou ek jou wat in my bulder • maar aanmekaar hou • ja, jou vorm het verander • maar wat jy is kan nooit

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org