Blockflute Masters Frans Brรผggen Walter van Hauwe Kees Boeke Jorge Isaac
YOUR LINK HERE:
http://youtube.com/watch?v=DmcU6iYTpWo
Die vyf vokale in Afrikaans word herhaal in hierdie video vir kinders. Nadat hulle hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video oor die vyf vokale gekyk het, gaan hulle weet dat klanke, woorde bou en woorde vorm sinne. Hierdie video is die eerste leesles vir Graad 1 leerders. Dit maak hulle bewus van die 5 klinkers en verduidelik vir hulle op 'n eenvoudige manier dat klanke woorde vorm en woorde vorm sinne. Boonop kry die kinders 'n kans om dit te beleef, te herhaal en sommer vroeg vroeg te voel dat hulle kan 'lees'. • Die video kan klassikaal op 'n groot skerm aangebied word of in klein groepies op 'n skootrekenaar. Die leesprogram is ook ideaal vir tuis skolers. Mamma kan individuele aandag gee en die lees word dan sommer gou 'n groot plesier. • ๐NOG VIDEOS OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word. • Toets jou vokale: • Hoe help ek my kind om beter te lees?... • ๐NOG VIDEOS OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word. • Toets jou vokale: • Hoe help ek my kind om beter te lees?... • ๐ฏHULPMIDDELS vir Toets die vokale video๐๐๐๐ • https://teachingresources.co.za/?post... • Lees van vokale, maklike woorde en sinne: • • Hoe help ek my kind om beter te lees?... ๐๐๐๐ • ๐ฏHULPMIDDELS BESKIKBAAR OM JOU GRATIS VIDEO TE VERANDER IN 'N VOLLEDIGE LES๐ฏ • Vir jou gerief is daar hulpmiddels beskikbaar wat jy kan aanskaf teen 'n baie billike bedrag. Druk op die skakel hier onder en word herlei na al die hulpmiddels vir hierdie les. (prent kaarte, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte, lees speletjies, huiswerk lees kaarte/opdragte, voorblad vir jou pakket, beplanning vir jou les en nog BAIE meer. • ๐๐๐๐ • ๐ฏHULPMIDDELS vir Leesondersteuningsprogram wat hander oor VOKALE/KLINKERS vir kinders in Afrikaans๐๐๐๐ • https://www.teacharesources.com/produ... • ๐ฏ๐ง๐๐๐๐๐ ๐ข๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐๐จ๐๐๐ง๐๐ข๐ก๐๐ ๐ฆ๐๐ข๐ฃ • VOLLEDIGE AFRIKAANSE LEES PROGRAM VIR GRAAD 1 (PERFEK VIR LEESONDERSTEUNING) • https://www.teacharesources.com/produ... • ๐ฅVolledige speellys vir die Afrikaanse Leesondersteunings Video’s • ๐๐๐๐ • • Volledige Afrikaanse leesondersteunin... • ๐Pleasant Memories Educational VOKALE/KLINKERS kinder T-hemp • https://www.teeprint.co.za/product/pl... • ๐๐งขGaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by: • https://www.teeprint.co.za/store/plea... • ๐ฆHeelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle... • ๐SUBSCRIBE, Dit is gratis! • Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels. • ๐ Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. • ๐WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? • ๐Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. • ๐Pas perfek in by enige kurrikulum. • ๐GRATIS! • ๐Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) • ๐Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
#############################
