Past Wikus van Zyl VAS 2024
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=E3zdWPIgoVc
🙏 VAS 2024 🙏 • — Past Wikus van Zyl— • As Kerk is ons geroep tot Arendsorde. • Hoekom en wat gaan dit vir my beteken om te VAS. • Dit is BELANGRIK om te VAS! • Jy kan nie bepaal wie jy is. • Maar wie jy is kan bepaal waar jy is. • Ek gee oor aan SY GENADE! • As jy voorspoed wil ontvang - • luister na die woord wat die man van God vir jou sê. • Wanneer jy vas gaan jy deur verandering en vernuwing. • Waar kan die WIE impakteer. • Rede hoekom ons vas: • 1. Ek sien dit as 'n uitnodiging. • 2. Ek verneder myself onder die kragtige hand van God. • 3. Ek sien dit as 'n vorm van aanbidding. • 4. Ek besef dis 'n GEESTELIKE dissipline met 'n • FISIESE aksie. • God seën 'n poging - vertrou die HERE vir deurbraak. • Maak seker jou rede vir VAS is REG. • Ons vas om die waarheid weer in ons lewens terug te kry. • Kasty jou liggaam - dit is 'n GOD idee. • Kasty jou liggaam om weer jou perspektief terug te kry. • Wat gaan Vas vir jou beteken - • 1. GOD het 'n DROOM en 'n PLAN vir jou! • 2. Jy gaan jouself kry om te fokus. • 3. Jy gaan goed beter verstaan. • 📓Skrifgedeeltes en Preeknotas in die Bible App: • http://bible.com/events/49197878 • 🙏Gebedsversoeke: stuur Whatsapp na 066 167 8980 • ●NL Whatsapp: https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 • ➡️Skakel in by NL se bedieninge • https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 • ●https://www.nuwelewe.org.za • ●Landlyn: 018 468 7862 • #NuweLewekld #JesusOnsBoodskap #MenseOnsHart
#############################
