ONS Lag Amptelike Musiekvideo
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=E6Ar3LcFszY
Luister 'Lag' hier: https://ONS.lnk.to/Lag • Volg ONS op sosiale media: • Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?... • Instagram: https://www.instagram.com/onsmusiek?i... • TikTok: https://www.tiktok.com/@onsmusiek?_t=... • Credits: • Director/DOP: Conrad Theron • Producer: Johan C Venter • Producer: Mareli Theron • Editor: Dawid van Graan • Key Grip: WC Kriel • Grips Lighting: Rowland Watson • Grips Lighting: Danie Jansen • First AD: Ulrich Fischer • ________________________________ • Lirieke: • Kom ek verduidelik • Daars ‘n lysie vol van dinge • Wat hy doen en sê en sing • Dan klop my hart ‘n bietjie vinniger • Ek vra om verskoning as my woorde dalk te min is • Maak ek wysies op en sing dit • Met betekenis daar binne in • Dis nie normaal vir my nie • Ek sukkel met balans • Dink nou nog heeldag aan sy glimlag • en aan gisteraand • Dis nie sy eerste keer nie • Hoekom lyk ek so verbaas • Kop in die wolke • Deurmekaar, baie deurmekaar • Sê vir my hoe • Sê my hoe jy dit doen • Is dit iets wat jy sê • Die manier wat jy soen • En • Sê vir my wanneer jy • Die goed beplan • Kyk te diep in jou oë • Kan dit voel in jou hande • Hoe lank gaan dit jou vat om verlief te raak • Daars ietsie wat hom anders maak • Hierdie outjie laat my la la la la la • la la la la la • la la la la la • Hierdie outjie laat my lag la la la la • la la la la la • la la la la la • Hierdie outjie laat my • Hierdie outjie laat my lag • Kom ek verduidelik • Alles wat ek het is tydelik • Geld en dingetjies verdwyn ook • So wat help dit ek gebruik dit op jou • Ek het my woorde • Hemel weet ek het dit nodig • As jy my moes kies oor hoe ek lyk • Was ek nou in die moeilikheid • Dis nie so moeilik nie ek • Begin eers vrae te vra • Buig nie agteroor nie • Want ek weet sy dink aan gisteraand • ‘N sin vir humor is vir nou al wat ek het • So ek hoop dis genoeg vir jou • Hoop dis genoeg vir jou • Sê vir my hoe • Sê my hoe jy dit doen • Is dit iets wat jy sê • Die manier wat jy soen • En • Sê vir my wanneer jy • Die goed beplan • Kyk te diep in jou oë • Kan dit voel in jou hande • Hoe lank gaan dit my vat om verlief te raak • Daars ietsie wat haar anders maak • Hierdie meisie hou van • la la la la la • la la la la la • la la la la la • Hierdie meisie hou van lag • la la la la • la la la la la • la la la la la • Hierdie meisie hou van • En lag is die kortste • Afstand tussen ons twee (oh) • En van al die boksies wat jy nog moet tick • Ag • Merk dit asseblief af • Dat jy saam met my kan • Mmmmmm • Mmmmmm • Mmmmmm • Saam met my kan lag • la la la la • la la la la la • la la la la la • Saam met my kan • la la la la la • la la la la la • la la la la la • Saam met my kan lag • la la la la • la la la la la • la la la la la • Saam met my kan • Saam met my kan lag
#############################
