ALLE perseptuele VAARDIGHEDE en UITVALLE terme vir kinders in Afrikaans PERCEPTUAL SKILLS
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=FJ-0UwCtRF4
GRATIS verduideliking vir ouers en opvoeders oor 'n ALLE perseptuele vaardighede en uitvalle TERME in Afrikaans, wat op kinders se rapporte/verslae voorkom. (perceptual skills) • Vind jy as ouer of opvoeder dit ook moeilik om soms te verstaan wat al die perseptuele vaardighede en uitvalle terme op jou kind se rapport of verslag beteken? Dan is hierdie video perfek vir jou. • 🦋Hierdie GRATIS Afrikaanse video vorm deel van ons reeks wat handel oor die terme van ALLE perseptuele vaardighede en uitvalle. Gaan klik gerus op die onderstaande skakel om na al die ander video's in ons perseptuele vaardighede en uitvalle reeks te gaan kyk. • • Wat beteken al die PERSEPTUELE vaardi... • 🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys: • • Perseptuele vaardighede vir kinders i... • 🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! • 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. • / @pleasantmemorieseducation-ican • 🦋Heelwat van ons Pleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle... • 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? • 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. • 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. • 🚀GRATIS! • 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) • 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) • Wat word alles ingesluit in hierdie uitgebreide Afrikaanse video wat handel oor Perseptuele vaardighede en uitvalle TERME by kinders: • 00:00 - Visuele persepsies • 25:06 - Ouditiewe persepsies • 54:00 - Sensoriese persepsies • 01: 21:25 - Algemene persepsies • 02:07:35 - Liggaamlike persepsies • 02:30:55 - Fyn-motoriese persepsies • 02:37:52 - Groot-motoriese persepsies • 02:50:17 - Mediese/Terapeutiese hulp
#############################
