Wentzel Meisie wat kan Vasdans Official Music Video











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=GgrvgevlkXg

Official Music Video for Meisie Wat Kan Vasdans by Wentzel. • Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/mwkv • Follow Wentzel on Social Media: • Instagram - https://www.instagram.com/w_e_n_t_z_e... • TikTok – https://www.tiktok.com/@w_e_n_t_z_e_l... • Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... • Select Website – https://selectmusiek.co.za/wentzel/ • Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo Film • Dansers: Dylan Kotze Saenzee Louw • Meisie Wat Kan Vasdans - Lirieke • Gaan jy die heel aand • In daai hoekie staan • Of gaan ons wikkel • Kom ons breek die baan • Ek het al lankal lus • Om hierdie litte van my • Los te kry kom jy saam • Jou lyf bedryf die besigheid • Hier binne my • Wat voel so kom 'n bietjie by • Ek weet jy’s skaam • So kom ons maak n plan • ‘n boer maak mos n plan ja • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • Gaan ons die heelaand • vir mekaar bly loer • Of gaan ons maar • met ander kallers boer • Ek het nie lus om • doekies om te draai nie • Ek kort iemand • om jou siel te voer • Jou lyf bedryf die besigheid • Hier binne my • Wat voel, so kom ‘n bietjie by • Ek weet jy’s skaam • So kom ons maak ‘n plan • ‘n Boer maak mos ‘n plan ja • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • My hart is op my mou • En ek dra hom daar vir jou • Jy kan hom maar kry • So sê my wil jy bly • My hart is op my mou • En ek dra hom daar vir jou • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • ‘n Meisie wat kan vasdans • Staan n kans, kans • Om my voete te verlei • En saam my op die plaas te bly • Bokkie, wil jy dans met my • Music video by Wentzel performing Meisie wat kan Vasdans (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd • http://vevo.ly/DiUoNd • #Wentzel #MeisieWatKanVasdans

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org