Die Kleingeld Kommando deel 2











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=HhbgR8hSL9A

Die Kleingeld Kommando deur Mikro, voorgelees deur Hannekie Verwoerd, neem jou op 'n avontuur wat 120 jaar gelede afspeel. Kom ry saam met die Kleingeld Kommando - 'n bende brawe penkoppe wat die Britse leër telkens op die neus laat kyk. Geskiedenis hoef nie droë feite te wees nie. Stories soos Die Kleingeld Kommando deur Mikro, maak 'n mens lus om meer uit te vind oor die geskiedenis rondom die Vryheidsoorloë wat in Suid-Afrika tussen Boer en Brit geveg is. Deel 1 van Die Kleingeld Kommando deur Mikro is ook op die Luistervink Stories Youtube kanaal beskikbaar. Jy kan dus die volledige oudioboek hier luister! As jy lus het om nog oudioboeke oor die Kleingeld Kommando te luister - neem 'n maandelikse subskripsie uit by www.luistervinkstories.co.za. Met 'n maandelikse subskripsie kry jy toegang tot 205+ video- en oudioboeke van goeie Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur. Help Luistervink Stories om vol te hou om 'n skatkis vol Afrikaanse boek as oudiostories vir die nageslag te bewaar en maak 'n donasie by https://buymeacoffee.com/luistervinks...

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org