Transvalia 2022











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=KmAxUJaOsDY

Hoërskool Transvalia is 'n instansie vir kinders om tot hulle volle potensiaal en onder gebalanseerde omstandighede te ontwikkel. Hier word gewerk en gespeel en elke stadium begelei deur 'n onderwyskorps wat kinders ken en verstaan. • As 'n suiwer Afrikaanse skool wat Christelike beginsels navolg en op soveel moontlike wyses aan leerders oordra, glo ons dat ons taal en geloof altyd hoë prioriteit sal geniet. • Gemeet aan prestasies op akademiese-, sport- en kultuurgebied, slaag ons in ons doel om leerders tot hoër hoogtes te rig. Uitstekende uitslae in die klas, op die sportvelde en op die verhoog, verseker dat leerders met hul talente kan woeker. • 'n Verdere voordeel is 'n wye vakkeuse, pragtige terrein en fasiliteite, veilige omgewing, streng dog regverdige dissipline en 'n rustige atmosfeer. In liefde word leerders tot volwassenes begelei sodat jy met 'n gebalanseerde lewensuitkyk, jou toekoms as volwassene kan te gemoed gaan. • #ttt #transvalia #valia

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org