Wie is die outjie
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=OJxzDMFokb8
'n Sonlander het dié video aan dieson.mobi gestuur. Die groot vraag op almal se lippe is, Wie is die outjie en kan hy dalk so groot wees soos Alen Abrahams, die singende karwag? Is dit maar net 'n fluke of gaan ons meer van die rap/poetry sien? • Stuur gerus jou videos aan [email protected] en onthou om jou kontakbesonderhede by te voeg en waar jy woon. Wie weet, dalk feature Son jou video in die koerant en op al Son se social media platforms. Ja want julle weet mos, die #SonSienAlles.
#############################
