Grondsimposium skep n unieke platform











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=PY8WJXz9-3c

Mnr. Hendrik van Staden, Bayer se bemarking- en handelsbestuurder in Suid-Afrika, vertel waarom Landbouweekblad en PALS se grondsimposium, wat verlede jaar op die Kaleo-gasteplaas buite Ceres in die Wes-Kaap, aangebied is, vir dié maatskappy so belangrik is. • Dié insetsel word met trots geborg deur Bayer. • Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere • • Volg ons op ons webwerf http://landbou.com Facebook   / landbouweekblad   en @landbou op Twitter

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org