Synth Peter Brakke Blaf Visualizer ft Jack Parow











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=Q87le6nhQTw

Official Visualizer Video for Brakke Blaf by Synth Peter ft. Jack Parow. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BrakkeBlaf • Follow Synth Peter op Social Media: • Facebook -   / synthpeter   • Instagram -   / synth_peter   • TikTok - https://vm.tiktok.com/JJ1rPJc/ • Created by Philip Hattingh • Brakke Blaf - Lyrics • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Yo check dis ek, Synth en Jêck • Bêck om die plêkke in stukke te rêp • Jou aan jou brein te kom ruk en te trek • En jou laat verstuk aan ‘n stukkende plek • Woef woef, die brakke is in • Met die kak wat jou uit jou hoë hakke laat klim • Die man wat die doef doef begin • En jou tot hoog in die takke laat klim • Slim, met elke ding wat ons drop • Laat die wysie in klim in jou kop • En die bass wat jou van binne befok • So meisie sit jou hanne weer op • Klop klop, wie’s by die deur? • Wie het so laat in die aand arriveer? • Asseblief gaan weg, my kop is seer • Want Synthie en Jack het my ore verskeur • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Tot die buurt brakke blaf • Tot die buurt brakke blaf • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Vat ‘n chill pill pêl, die baas is back Om afrikaans terug te plaas in sy plek • Met meer kraak as ‘n plaas se hêk • Laat jou voete juk asof jy masels het • So, O fok bok jou asem op • Want pappa P laat jou asem stop • Jy kan altyd op my stasie stop • En saam met ons soos ‘n klomp hasies hop • En almal vra my altyd raas my kop • Kan ek vir ‘n slag iets basies drop • Ek laat die beat soos ‘n blasie pop • Want niemand kan die kombinasie stop • Hier om nog ‘n nasie op te fok • En julle fokken kinders op te laat skop • Lig jou glasie op, sit jou gat down • Want Die fokken boys is back in town • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Jy moet dansvloer toe met die duiwel in jou sak • En bietjie dans moves doen in die middel van die nag • Sit die ligte af, spring ‘n gat in jou matras • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Jy moet • En bietjie • In die middel van die nag • Jy moet • En jy • Tot die buurt brakke blaf • Jy moet • En bietjie • In die middel van die nag • En jy blaas die fokken beat tot die buurt brakke blaf • Official Visualizer Video by Synth Peter FT. Jack Parow performing Brakke Blaf. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/ShgnPE • #SynthPeter #JackParow, #BrakkeBlaf

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org