Anlia Star Plaaslewe Offisiële Musiekvideo
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=Ru54k5_vatY
Luister of koop 'Plaaslewe' hier - https://AnliaStar.lnk.to/PlaasleweMB • Volg Anlia Star op sosiale media: • Facebook - / anliavanrensburg • Instagram - / anliastar • TikTok - / ucyet7awugm0gwsngmyeapcg • Executive Producer / Director / Creative Director: Johan C Venter • DOP / Director / Edit / Color: Eric T Graham • Producers: Anlia Star, Tehan Buys • Lirieke: • Gee my sonskyn • Gee my rooiwyn • Gee my n opi dak sonsak, cooler gepak langs n windpomp wat kraak • Gee my vriende • Ek weet hulle is min • Maar die familie wat jy kan kies is waar jou storie begin • Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik. • Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Vinnig visvang met n dubbel • Ini hand, langs vuurtjie wat brand • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Bring die kitaar en die FAK • Praat jou hart uit tot laat • Oh oh oh • Oh oh oh • Gee my stiltes • Gee my reën • Gee my n sinkdak, grondpad deur die hart met n draadloos wat praat • Gee my n sondag • N laat middag braai • Kerk is uit, ons bak boerbeskuit tot ons tiekie draai • Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik. • Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Vinnig visvang met n dubbel • Ini hand, en n vuurtjie wat brand • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Bring die kitaar en die FAK • Praat jou hart uit tot laat • Oh oh oh • Oh oh oh • Pak alles wat jy het in n klein rugsak • Herinneringe in n fotoraam • Hier op die plaas maak slegs klein dinge saak. • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Vinnig visvang met n dubbel • Ini hand, langs vuurtjie wat brand • Want dis die plaas lewe • Waarvoor ons lewe • Bring die kitaar en die FAK • Praat jou hart uit tot laat • Oh oh oh • Oh oh oh • Want dis die plaaslewe • Waarvoor ons lewe • Bring die kitaar en die FAK • Praat jou hart uit tot laat • • Geskryf deur - Christoph Kotze
#############################
