AidamJohn Ek Sal Wag Official Audio
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=ShFJ1hOMKmY
Die einde van 'n verhouding maak seer. Veral as jy jou alles gegee het vir die ander persoon en dit steeds nie goed genoeg is om die verhouding te red nie 😭❤ • hier volg die solo enkelsnit van Aidam-John se lirieke... ❤😋 • (Vers 1) • Hoekom is jy so harteloos • Om my soos niks te vat en weg te stoot • (Voor Koor) • Om sonder jou te wees • Is nie die moeite werd nie • Om sonder jou te leef • Sal ek nie kan oorleef nie • (Koor) • En ek sal wag • Totdat jy dit nie bedoel nie • En ek sal wag • Totdat ek nie pyn voel nie • Ek Sal wag • Sal wag • Totdat jy my terug vat. • So ek Sal wag • Wag vir jou • (Vers 1) • Ek weet nie hoe gaan ek deur dit maak nie • Want jou woorde Ek kan nie meer het seer gemaak • (Voor Koor) • Om sonder jou te wees • Is nie die moeite werd nie • Om sonder jou te leef • Sal ek nie kan oorleef nie • (Koor) • En ek sal wag • Totdat jy dit nie bedoel nie • En ek sal wag (aaahh) • Totdat ek nie pyn voel nie • Ek Sal wag (ek sal wag) • Sal wag (sal wag) • Totdat jy my terug vat. • So ek Sal wag • Wag vir jou • (Sangbrug) • Ek Sal wag vir jou • Ek Sal hier bly. • Tot jy besluit • om terug te vat. • Sonder jou • Sal ek nie kan oorleef nie • (Koor) • En ek sal wag • Totdat jy dit nie bedoel nie • En ek sal wag • Totdat ek nie pyn voel nie • Ek Sal wag • Sal wag • Totdat jy my terug vat. • En ek Sal wag • Wag vir jou (oooh) • En ek sal wag • Todat jy my terug vat • Ek sal wag • Wag vir jou • Vir jou • Vir jou ! • SKAKELS VIR DIE ENKELSNIT ! 🤗🤗🤗💥 • AUDIOMACK : https://audiomack.com/song/aidam-john... • SOUNDCLOUD : / ek-sal-wag-cdq • Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖 • Facebook: / ajwillyduo • Instagram: / aidamjohn_l. . • Omslagkuns deur 😁 • FB : Ashwin Dillon Titus • IG : aesthetic.aura.xvii • WU : 064 809 5118 • BAIE DANKIE VIR JOU 5 MINUTE ! 🎃 • • #StayViralVerewig ❤
#############################
