JAN JAN JAN Die RSA is in my DNA Official Music Video
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=SnVdXU4ESfk
Official Music video for Die RSA Is In My DNA by Jan Jan Jan. • • Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/RSAInMyDNA • • Volg hierdie skakel om die storie agter die lied te sien: • Die RSA is in my DNA - Jou Huis is HIER! • • Follow Jan Jan Jan op Social Media: • Facebook - / janjanjanboerboel • Instagram - / janjanjan_officialsa • TikTok - https://vm.tiktok.com/g7cGwA/ • • Clothing and styling by: https://www.boerboelwear.co.za/ • Directed by Christian Wolf • Executive Producer: Stephan Hugo for Boerboel Wear • 2'nd Camera: Hanru van Zyl • Drone Plates: Jacques Crafford • VFX: Louis Minnaar • Edit Color grading: Christian Wolf @ BrickWolf Studios • • Thanks to all the welcoming and helpful people of Graaff-Reinet, Wilderness and George. S • • PECIAL MENTION TO: • Solidariteit Helpende Hand for partnering with us to realise our vision with this song. Johan Minnaar and James Kingwill for the use of their beautiful farms for shooting purposes. Loraine Van Zyl for ensuring an amazingly comfortable stay at Victoria Square Guest House, Graaff-Reinet. Lezette for ensuring an amazingly comfortable stay at Two Fat Owls Guesthouse, George. • • Die RSA Is In My DNA: • Gewortel in die Suide van Afrika • Stormwaters deur oor berge met die os en wa • Vier eeue lank is ‘n volk gevorm hier • Deur oorloë, deur teëspoed, deur vuur • Al word daar vir my, vir ons gesê • Dat my herkoms ver bo in die Noorde lê • Is ek uit hierdie grond verbou • Hier lê van my bloed, sweet en klippe kou • En al word daar wyd vertel • Op hierdie plek verduur jy hel • Bly ek saai • Bly ek bou • Hou ek moed • Bly ek vertrou • My stam so taai soos die van die Waboom • Oë na Bo en ek bly nog glo • In die vlaktes voel ek tuis • Dit is so lank al ons huis • Sal lewe tot ons sterf in Suid-Afrika • Die RSA is in my DNA • Hier’s waar die kranse my stem herhaal • My vaderland en oorsprong van my moedertaal • Ek ken goed die gloed van die somerson • Die tarentaal se roep as skemer kom • Selfs breek die droogte ook soms my spoed • Daar gevat van my en word daar ook nie vergoed • Al lê die as sover soos my oë kan kyk • Spruit ek weer soos die Waboom uit • En al word daar wyd vertel • Op hierdie plek verduur jy hel • Bly ek saai • Bly ek bou • Hou ek moed • Bly ek vertrou • My stam so taai soos die van die Waboom • Oë na Bo en ek bly nog glo • In die berge voel ek tuis • Dit is so lank al ons huis • Sal lewe tot ons sterf in die Suid-Afrika • Die RSA is in my DNA • En as die oormag voor my staan • Steek ek braaf my fakkel aan • Bly ek bid • Staan ek reg • Oorgehaal vind ek my weg • My stam so taai soos die van die Waboom • Oë na Bo en ek bly nog glo • In die lande voel ek tuis • Dit is so lank al ons huis • Sal lewe tot ons sterf in die Suid-Afrika • Die RSA is in my • Die RSA is in my • Die RSA is in my DNA • Music video by JAN JAN JAN performing Die RSA is in my DNA. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd http://vevo.ly/93dJO4 • #JanJanJan #DieRSAIsInMyDNA
#############################
