RAAF Paternoster amptelike musiekvideo











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=SvAdACmMtp4

RAAF met Paternoster in video • Ons het Paternoster geskryf in die dorp Paternoster aan die Weskus tussen ons klanktoets en konsert by die Koelkamers Teater. As jy op Paternoster aankom vertel mense graag dat dit Onse Vader beteken en die gebeds krale van die Rooms Katolieke kerk is... • Vir ons is Paternoster 'n metafoor vir die manier hoe ons altyd liefde moet kies ten spyte van al die foute wat elkeen van ons in ons het...oor en oor • Dit strek vir ons selfs verder na die konteks van ons ongelooflike land Suid-Afrika. Die Here weet, met al jou foute lief ek jou meer... • Paternoster: • Geskryf en vervaardig deur Lourens en Esté Raaf • Vervaardigers: Lourens Raaf Ben Ludik • Musiek opgeneem by The Nothing Club Abbey Road Studio, Johannesburg • Recording mixing engineer: Ben Ludik, Fred Den Hartog • Mastering Engineer: Ewald Jansen Van Rensburg, PopKult • Video opgeneem en geredigeer deur Ruben Oosthuizen • Luister al RAAF se nuwe musiek: https://linktr.ee/raaf_music • Volg RAAF op die sosiale kanale: • Insta:   / raaf_musiek   • FB:   / raafbottomle.  . • Lirieke: • Ek wil jou nie meer sien nie • Ek wil deur jou oë sien • Ek wil jou nie kan hoor nie • Ek wil met jou ore hoor • Ek wil nie met jou praat nie • Ek wil namens jou redeneer • Selfs al stap ons deur die stilte saam • Sal my woorde oor jou wees • Sal jy my liefhê sonder pretens • Sal jy my toedraai in gister se wense • Sal jy wou oud word deur storm en wind • Sal jy my vashou al maak niks meer sin nie • Want ons het foute ek en jy, • Maar met al daardie foute lief ek jou meer • Paternoster • Die Here weet • Met al jou foute lief ek jou meer • Jy is so onvoorspelbaar • So wonderlik arrogant • Kan jy nog meer op my groei • Al ken ek jou van elke kant • Somtyds breek al die mure • Ons is so kwesbaar • Stukkend, verwaarloos, weerloos, weg • Meestal raak die storm stil • En is jy al wat ek wil hê • Sal jy my liefhê sonder pretens • Sal jy my toedraai in gister se wense • Sal jy wou oud word deur storm en wind • Sal jy my vashou al maak niks meer sin nie • Want ons het foute ek en jy, • Maar met al daardie foute lief ek jou meer • Paternoster • Die Here weet • Met al jou foute lief ek jou meer

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org