AidamJohn amp Lil Willy Nooit Verdien Nie Official Audio











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=V7ynolqouGI

Ons almal was al in daardie stadium waar jy voel dat jy genoeg gehad het van daai oomblik se hartseer wat jy ondervind. πŸ₯±πŸ₯± • Hierdie nuwe enkelsnit van Aidam-John Lil' Willy beskryf perfek hoe om die proses na ware gelukkigheid te betree, en dit is deur ontslae te raak van die hofbron van jou pyn πŸ˜ͺπŸ’” • Hier volg die Lirieke... • (Intro Lil' Willy) • Stay Viral Vir Jou ! • (Vers 1 Aidam-John) • Jy sê een iets en dan doen jy die teenoorgestelde • Jy praat van liefde bewaar beskerm, maar jy maak my die seerste • (Pre-Chorus Aidam-John) • Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen • Ek het die wereld se vrae, heelse vrae • Maar ek weet ek is moeg van nou so voel • (Chorus Aidam-John) • Ek is moeg van al die pyn (pyn) • Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) • Ek het nooit dit geverdien nie (nie) • So ek het my keuse gemaak (nchoo) • En ek raak ontslae van dit • (Verse 2 Lil' Willy) • Jy is my lewe • Ma jys , skuldig ! • Want jy hanteer my sleg jinne (oooh) • Die pyn binne (oooh) • Ek haat jou en jou vrinne uh • Ek kon net nie verstaan nie (verstaan nie) • Hoekom sy en sy vir jou kom haal nie (haal nie) • En mag ek nie aan jou raak nie ? • Ek het 'n klomp vrae binne in my kop (woah) • Nommer 1 ! Moet jy altyd jok ? (moet jy ? ) • Ek gaan dit doen Ek gaan dit doen • Ek gaan jou los (yeah) • En as daar ooit 'n kans gewees het vir ons • Isit op gemors deur jou stront (deur jou stront) • Jy was die een wie ek wou gehad het • Jy was die een saam wie ek gemaats het • Ongelukkig moes ek jou verlaat het • My Vader ! • (Chorus Aidam-John) • Ek is moeg van al die pyn (pyn) • Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) • Ek het nooit dit geverdien nie (nie) • So ek het my keuse gemaak (nchoo) • En ek raak ontslae van dit • (Vers 3 Lil' Willy) • Jy was uitgelaat , Jy was uitgelaat • Ek hoop jy is bly , Jyt my seer gemaak • Het ek dit verdien ? Jyt my nooit verdien • Jyt vir my gelieg (jyt vir my gelieg) • : Dis net ek en jy soos 'n kante een dominoe • Dit was jou woorde kom sê en bedoel dit nou... • Kom SÊ en bedoel dit nou ! • Suh ! • (Pre-Chorus Aidam-John) • Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen • Ek het die wereld se vrae, heelse vrae • Maar ek weet ek is moeg van nou so voel • (Chorus Aidam-John) • Ek is moeg van al die pyn (pyn) • Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) • Ek het nooit dit geverdien nie (nie) • So ek het my keuse gemaak • En ek raak ontslae van dit • Ek is moeg van al die-die pyn • Al die pyn wat jy gee aan my • Ek het nooit dit geverdien nie • So ek het my keuse gemaak • En ek raak ontslae van dit • SKAKELS VIR DIE ENKELSNIT ! πŸ€—πŸ€—πŸ€—πŸ’₯ • AUDIOMACK : https://audiomack.com/song/aidam-john... • SOUNDCLOUD :   / nooit-verdien-nie   • Volg ons op sosiale media asseblief πŸ₯±πŸ’– • Facebook:   / ajwillyduo   • Instagram:   / aidamjohn_l.  . • BAIE DANKIE VIR JOU 4 MINUTE ! πŸ˜‹πŸŽ—πŸŽƒ • • #stayviral ❀😊

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader Β© 2025

created by www.youtor.org