Appel Buffel Van Buffelsfontein Amptelike Musiekvideo











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=VCaz8TwxApA

Koop/Luister 'Buffel Van Buffelsfontein' hier - https://Appel.lnk.to/BuffelVanBuffels... • Regisseur: Conrad Theron • Vervaardiger: Mareli Theron en Meyer le Roux • Kinematograaf: Philip van Zyl • Kamera operateur: Dawid van Graan • Produksie assistent: Henri Strauss • Takelaar: WC Kriel • Takelaar assistent: Louis Koen • Volg Appel op sosiale media: • Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristo... • Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igs... • TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?... • __________________________________________ • Lirieke: • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Geelpap en mamba gif • Is soggens sy ontbyt • As ñ stoetbul storm • Sal die koeie vir hom fluit • My ou maat jy moet weet • Dis ñ storie oud soos tyd • Ñ eeue lange bloedlyn • Wat die khakis laat skuit • Sit soos ñ bontpootbosluis • As hy klub rugby speel • Ñ tok teen die dop • Is vir hom nooit te veel • Almal slaan na die dek as sweeties uit deel • Twee teen die bors en een vir die keel • Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen • O hel dis gevaarlik, maar • Man moet dit doen • 1,2,3 slukke proe net soos jêm • Ñ bottel Buffelsfontein • Sit jou terug in jou pram • Hyt op sy troudag ñ strikdas • Van ñ dropper gebuig • Die hele bleddie dorp was daar • Om te getuig • Sy skurwe hakke het deur • Sy Vellies geskeer • Toe hy sy eerste drie tree • Na die kansel toe gee • Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen • O hel dis gevaarlik, maar • Man moet dit doen • 1,2,3 slukke proe net soos jêm • Ñ bottel Buffelsfontein • Sit jou terug in jou pram • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen • O hel dis gevaarlik, maar • Man moet dit doen • 1,2,3 slukke proe net soos jêm • Ñ bottel Buffelsfontein • Sit jou terug in jou pram • Twee teen die bors • En een vir die keel • Trap plat daai prop • En breek maar die seel • Geskryf deur: Christoph Kotze Meyer le Roux

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org