RAAF Prediker Lyric Video











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=VkOfjH_ncVA

PREDIKER se liriek video • Dit was ‘n vier weke en 5 000km roadtrip met die enkele missie om meer van onsself en die wêreld te ontdek en op hierdie “music pilgrimage” al langs die “Mississippi Blues Trail” af was ons baie diep geraak… • ‘n Bucket List ervaring! • Dis hoe PREDIKER gebore is... • “Eerste keer in daai groot stad, vat ‘n kar van Brooklyn na New Orleans…” • Dit was Januarie 2020, ons eerste keer in Amerika. Die laaste dag in New York het dit begin sneeu en nie opgehou totdat dit kniediep op die sypaadjies en in Central Park gelê het nie. Ons was soos kinders. Ons het letterlik ‘n kar gevat van Brooklyn na New Orleans. Op pad het ons in Nashville die oom ontmoet wat PREDIKER geïnspireer het. Ons het gaan soek waar die Blues in Memphis gebore, is en die kruispad gevind waar Robert Johnson blykbaar sy siel aan die duiwel verruil het vir faam en kitaar skills… En vir Elvis by sy graf gaan groet op Graceland. • PREDIKER: • Geskryf en vervaardig deur Lourens en Esté Raaf • Vervaardigers: Lourens Raaf Ben Ludik • Musiek opgeneem by Abbey Road Institute, Johannesburg • Recording mixing engineer: Ben Ludik • Mastering Engineer: Ewald Jansen Van Rensburg, PopKult • Liriek video gemaak deur Frits Visser • Luister al RAAF se nuwe musiek: https://linktr.ee/raaf_music

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org