Wanie amp Kattie Bittersoet Lirieke Video











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=Vp-O49DFrWk

Wanie Kattie - Bittersoet • Huil as jy moet • Skree as jy moet • Expres hoe jy voel • Die liefde wat sy kry is bittersoet • (Is bittersoet sy voel dat) • Alles wat sy doen is nooit genoeg • Haar smile sê dit alles • Haar oë vertel haar storie • Sy huil haar self aan die slaap in die aand van • Die liefde wat sy kry is bittersoet • Sy smile deur haar pyn en pretend alles is okay • Sy huil haar self aan die slaap elke aand • Sy voel alles wat sy doen is nooit genoeg • En dit maak haar emotionally moeg • So meisie • Huil as jy moet (Huil as jy moet) • Skree as jy moet (Skree as jy moet) • Expres hoe jy voel • Is okay om te huil baby • Die liefde wat sy kry is bittersoet • (Is bittersoet sy voel dat) • Alles wat sy doen is nooit genoeg • Haar smile sê dit alles • Haar oë vertel haar storie • Sy huil haar self aan die slaap in die aand van • Die liefde wat sy kry is bittersoet • Ek ken sien aan haar smile dat sy fake dit • Ek kens sien aan haar oë dat sy heel nag gehuil dit • Van lately is lewe bietjie complicated • Sy voel unappreciated • Van alles wat sy doen is nooit genoeg • En die liefde wat sy kry is bittersoet • Moedeloos sy weet skaars meer wat om te doen • So huil as jy moet (Huil as jy moet) • Skree as jy will (Skree as jy moet) • Expres hoe jy voel • Is okay om te huil meisie • • Die liefde wat sy kry is bittersoet • (Is bittersoet sy voel dat) • Alles wat sy doen is nooit genoeg • Haar smile sê dit alles • Haar oë vertel haar storie • Sy huil haar self aan die slaap in die aand van • Die liefde wat sy kry is bittersoet • Huil as jy moet • Skree as jy moet • Expres hoe jy voel • Wees eerlik met jou self • Volg Op Instagram πŸ‘‡πŸ» •   / waniemusiek   • Dag Boek 4 : Jammer Ek Gaan Change • Download Die Voledige Mixtape πŸ‘‡πŸ» • https://www.waniemusiek.co.za • #wanie #kattie #bittersoet

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader Β© 2025

created by www.youtor.org