ADAM GEBORE OM JOU LIEF TE HÊ











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=VutXlyE25hg

Gebore Om Jou Lief Te He is die 2de enkel snit van ADAM se nuwe album VIR JOU GEMAAK en is nou oral beskikbaar. Besoek jou naaste CD winkel. • Na die reuse sukses van ADAM (Joe Foster, Hugo Ludik en Reynardt Hugo) se eerste musiekvideo Kasteel , vanaf hulle nuwe album Vir Jou Gemaak , het die groep besluit dat hulle, hulle aanhangers met nog n video wil bederf. Veral so voor die somer vakansie. • Besoek gerus ADAM se website http://www.adamband.co.za om meer oor ADAM te leer. Of besoek hulle Facebook Page   / adamgroep   • W M: Joe Foster • (C) Oxinity Music Publishing

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org