Spotify bied aan Omdat Jy Mag
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=X_K2drapp00
Môre aand is die laaste episode van #OpMyEish, die finaal. Maar, bly ingeskakel op kykNET , want direk daarna, is 'n spesiale episode Spotify bied aan: Brendan Peyper - Omdat Jy Mag , waar ek die liedjies van my nuwe EP sing vir die dames van Op My Eish in die bosveld.
#############################
