Spring
YOUR LINK HERE:
http://youtube.com/watch?v=Xfb49GbvyME
Fanie Viljoen se boek Spring is voorgeskryf vir Gr 9 EAT (CAPS kurrikulum). Hy vertel 'n bietjie meer oor die boek in hierdie video. Gebruik dit gerus in die klas! • Besoek Spring se webblad: http://www.fanieviljoen.co.za/spring/ • Did you know? • This book is also available in English. Some character names where changed in the English version. • Click here to find out more: http://www.fanieviljoen.co.za/jump/
#############################
