Deon Groot OLyfie











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=Z-4gFg2G0bU

Geniet Deon Groot se musiekvideo van O'Lyfie! • Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist -- https://linktr.ee/deongroot • Kitaar Idees: • Dirk Klut • Production idees: • Louwrens Bezuidenhout • Lirieke: • Gesiggie so mmm-mmm-mmm • Dit wat jou bekkie doe-oe-oen • En as jy my soe-oe-oen • Dan wil ek jou... • Jy wil laat ek bly • 'n Bietjie meer van jou kry • Jy maak my hart bly • Jyt my verlei • Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop • Lyfie lyfie hierdie siel omgedop • Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê • Hoe baie hierdie mens, • Vir jou wil... • (Fluit) hê • (Fluit) • Jou bekkie so mmm-mmm-mmm • Dit wat jou lyfie doe-oe-oen • En as jy my soe-oe-oen • Dan wil ek jou... • Jy wil laat ek bly • 'n Bietjie meer van jou kry • Jy maak my hart bly • Jyt my verlei... • Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop • Lyfie lyfie hierdie siel omgedop • Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê • Hoe baie hierdie mens, • Vir jou wil... • Hoe baie hierdie mens vir jou wil • (Fluit) hê • (Fluit) • Jou bekkie, gesiggie, jou lyfie as ons twee soe-oe-oen. • Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop • Lyfie lyfie hierdie siel omgedop • Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sê • Hoe baie hierdie mens, • Vir jou wil x 2 • (Fluit) hê • (Fluit) • Skrywer / Publiseerder: Deon Groot / Vonk Uitgewers CC • Regisseur • Quintin van der Merwe • Kameras • Quintin van der Merwe • Redigeerder • Quintin van der Merwe • Kleur Redigeerder • Quintin van der Merwe • Musiekvideo Konsep • Deon Groot Quintin van der Merwe • Produksie Bestuurders • Quintin van der Merwe • Musiekvideo Vervaardiger • Quintessential Photo Video Worx • Liedjie opname: • Tertius Human - CoolerBox Studios • • http://www.realmusic.co.za/ •   / vonkmusiek   •   / vonkmusiek   • • Subscribe here:    / @realmusicvonkmusiek  

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org