HEKA G GHETTO UIT OFFICIAL AUDIO











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=ZqBPvmcHb90

#newmusic #ghettouit #afrikaansemusiek #trending • Lirieke: • Ek het break gevat • Om aan my craft te werk • Om beter te raak • Sodat iemand anders my beter kan verstan [ay ] • Want in die gutter is daar geen goeie models nie • Alles wat ek sover achieve het kom uit die moder uit • Diep binne my weet ek dat ek dit gaan maak uit die ghetto uit • Jy moet jou weg hou van die negative • Fokus opi positive • want sooner or later gan jy dit maak uit die ghetto uit • Jy moet net glo • Jy gaanit maak uit die ghetto uit • Uit die ghetto uit • Jy moet net glo jy gan dit maak uit die ghetto uit • Nasie kan maar praat • Jy weet dan ons doen die beter ways • Nou staan ons saam en sterk • Ons die humbles way • Ek gan dit maak uit die ghetto • 24/7 werk ek gaan my craft • want deesdae kan ek nie meer slaap • My mind werk beter in die aande • Ek professiac oor my self dat ek gan dit maak uit die ghetto uit [ ghetto uit ] • Dan vat ek n trip uit die hood • Maak seker my familie are good • Sit al my niggas in black suits • Ek doen musiek om vir n ander laatie te wys • Dat jy kan dit ook maak uit die ghetto uit • Maak nie saak jou omstandighede nie • Jy kan dit ook maak uit die ghetto uit • Ek is moeg van die woorde jy is n nobody • En sooner or later dan is ek n somebody dan koop jy n t-shirt by studio 808 van die nobody • Want ek gan dit maak uit die ghetto uit • Daar is niks wat my kan stopi • Bump net jou kop [ eyy ] • But moeti my style copy [ ayy ] • Ek het break gevat • Om aan my craft te werk • Om beter te raak • Sodat iemand anders my beter kan verstan [ay ] • Want in die gutter is daar geen goeie models nie • Alles wat ek sover achieve het kom uit die moder uit • Diep binne my weet ek dat ek dit gaan maak uit die ghetto uit • Jy moet jou weg hou van die negative • Fokus opi positive • want sooner or later gan jy dit maak uit die ghetto uit • Jy moet net glo • Jy gaanit maak uit die ghetto uit • Volg vir meer musiek ... • Dankie • #balthazar #minister #equatoriguinea

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org