Anton Goosen Mpanzaville 2021











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=ao87TxGZM74

Die #liedjieboerlockdown2021 singer- songwriter-reeks vervolg. Hierdie opnames van liedjies wat ek geskryf het, maar grootliks nooit self opgeneem het word sommer so by die huis gemaak. • 10. Mpanzaville • Geskryf deur: Anton Goosen • Jaar: 1978 • Opgeneem deur: @Laurika Rauch - 1979 • Ghitaar: Illimar Neitz • Klank: Finale meng en afronding deur Peter Pearlson. • © bushrock music/gallo

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org