Ontdek Die Krag Van Romeine 121921 Bybelbrokkies 13 September DAGSTUKKIES VIR STILTETYD
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=au4odr-OsdY
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Romeine 12:19-21. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. • Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk. • http://www.obed.co.za/About-Us/ • Of stuur vir my 'n Super Thanks. • Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. • Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. • My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
#############################
![](http://youtor.org/essay_main.png)