18 Hamiltonian Graphs Cycle Path in Graph Theory Discrete Mathematics













YOUR LINK HERE:


http://youtube.com/watch?v=b20bjZZ5cz8



Official Music video for Op Jou Spoor by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor • Follow Brendan Peyper op Social Media: • Facebook -   / brendanpeypermusiek   • Instagram -   / brendan_peyper   • Twitter -   / brendanpeyper   • Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen • Location – The Hit Factory studio, Pretoria • Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”. • Op Jou Spoor • Sê jy’s verlief op my • Maar dis nou verby • Die son het klaar gesak • En die wolke kom sit teen die rand • Van my geskwesde hart • • Hier kom die donderweer • Ek kan dit nie keer • Gaan haal jou emmers sement • En skep water om dit mee te meng • En vee al my krake toe • • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Elke traan wat jy afvee • Lei my net weer nader aan jou • • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Daar’s ‘n plek in my hart  • Spesiaal net vir jou gehou • Ja ek is op jou spoor • Ek is op jou spoor • • Sal jy jou kop op lig • My wonde is nog rou • Sou saam ‘n lewe bou  • Dis waarvoor ek bid vir jou • Ek bid vir jou • • Is daar nog hoop vir my • Waar gaan ek jou kan kry • Die skoot het klaar geklap  • En al wat sit is ‘n spoor in die sand • Hoe het ons hier beland • • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Elke traan wat jy afvee  • Lei my net weer nader aan jou • • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Daar’s ‘n plek in my hart  • Spesiaal net vir jou gehou • Ja ek is op jou spoor • Ek is op jou spoor • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Elke traan wat jy afvee  • Lei my net weer nader aan jou • • Ja ek is op jou spoor op jou spoor • Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor • Ek het plek in my hart  • Spesiaal net vir jou gehou • Ek is op jou spoor • Music video by Brendan Peyper performing Op Jou Spoor. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/lnU7HL • #BrendanPeyper #OpJouSpoor #Trompie

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org