Drank n Moet Luister Woord
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=bAhSEXzyZEQ
11 Februarie 2024 • Drank • -Rom 6:1,2 Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer word? • Nee, stellig nie! • Pasop wat jy beplan om te doen. • -Hab 2:15 Wee hom wat aan sy naaste stetk drank gee • -Joh 8:34 elkeen wat die sonde doen is n dienskneg van die sonde • -1 Kor 5:11 maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as n broer bekend, n hoereerder is of n gieraard of n afgodedienaar of n kwaadspreker of n dronkaard of n rower nie, met so iemand moet julle selfs nie saam eet nie • Jou verslawing regverdig jy dit? • -1 Tim 5:22 moenie haastig die hande ople nie • -1 Joh 9 As ons ons sonde bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig
#############################
