Anne van Green Gables Naledi boekbekendstelling Jackie Lätti Bordienghuis











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=bnUWVuWLAMU

Kom geniet 'n onderhoud met Jackie Lätti, die vertaler, met Louis Awerbuck, waar hulle gesels oor Jackie Lätti se vertaling en waar Jackie self so stuk uit die boek lees. Opgeneem in Wellington by die Bôrdienghuisteater. • Anne van Green Gables • Lucy Maude Montgomery • vertaal deur Jackie Lätti • bskikbaar by: https://naledi.co.za/product/anne-van.... • Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster • gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te • nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte • van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Gables is reeds in • meer as 36 tale vertaal. Daar is al vollengte films, radiodramas, televisieflieks en • -reekse, strokiesprente, musiekblyspele en teaterproduksies daarvan geskep … • alles geïnspireer deur Montgomery se wonderskone verhaal oor die eksentrieke • klein weeskind met die rooi hare, flinke brein, vinnige humeur, sagte hart en • verbysterende woordeskat. Sy sou nooit kon voorsien dat Prince Edward Island, • Kanada, waar sy lewe in haar karakters geblaas het, in die geheue van kinders • en (oumas) grootouers / volwassenes van talle tonge en tale sou woon nie. Daar • is trouens jaarliks produksies van Anne of Green Gables in Europa en Japan. • Lucy Montgomery het heelparty opvolgverhale geskryf en meer as 67 jaar ná • haar dood is The Blythes are Quoted gepubliseer. In 2008 is ’n voorspel, Before • Green Gables, deur Budge Wilson geskryf om die 100ste jaar van die boekreeks • te gedenk. Die oorspronklike boek word vandag nog aan studente oor die wêreld • heen voorgeskryf. • *** • When Lucy Montgomery wrote her novel about the enigmatic Anne, she would never have dreamed that this story, more than a • hundred years later, would still steal the hearts of people across the globe. Anne of Green Gables has been translated into more than • 36 languages. There have been full-length films, radio dramas, television movies, television series’, comics, musicals and theatrical • productions… all inspired by Montgomery’s beautiful tale about the eccentric little orphan with the red hair, nimble brain, quick • temper, soft heart and astonishing vocabulary. Prince Edward Island, Canada, where she breathed life into her characters, would live in • the memory of children and grandmothers alike. There are, in fact, annual productions of Anne of Green Gables in Europe and Japan. • Lucy Montgomery has written follow-up stories about Anne’s life and more than 67 years after her death, The Blythes are Quoted, • which was written near the end of her life, was published. In 2008, a prelude, Before Green Gables, was written by Budge Wilson to • commemorate the centenary of the book series. The original book is still prescribed to students around the world today. • *** • Jackie Lätti is kleurryk en geheimsinnig; daarom sal mens nooit weet wat sy al alles gedoen het • nie. Iewers in haar lewe was sy by die Universiteit van Stellenbosch waar sy drama gestudeer het. • Sy kan met gemak die persona van ’n Namakwalandse ouma of ’n seuntjie van die Kaapse Vlakte • aanneem. Sy het al radiodramas en teaterstukke geskryf en opgevoer. Meer onlangs het sy die • teks van haar en Riku Lätti se musiekblyspel Pop aan ’n Toutjie geskryf. Sy het The Richest Man In • Babylon deur George Samuel Clason in Afrikaans vertaal. Jackie is ’n veelsydige stemkunstenaar • wat onder andere Jaco Botha se Lulu Lerulu kinder-oudioboek voorlees en talle karakters daarin • vertolk. Sy is die matriarg, stem, vertaler en garderobemeesteres van Die Wasgoedlyn en die stem • agter Churchil Naudé se albums. • Jackie Lätti is colourful and mysterious. She loves her husband and children and cats. She has • ants in her pants when she has to stand in queues and she despises shopping malls. She studied • drama at the University of Stellenbosch. Filmmaker Jans Rautenbach praised her natural ability • to immerse herself into a character. She is the voice behind Churchil Naudé’s albums. She has mastered most Afrikaans • accents and she has acted in numerous cabaret as well as theatre productions. She has written and performed radio dramas • and plays and more recently she wrote the text of her and Riku Lätti’s musical Pop aan ‘n Toutjie. Jackie is a versatile voice • artist. She narrates Jaco Botha’s children’s audiobook Lulu Lerulu and plays many characters in it. She is the matriarch, voice, • translator and wardrobe mistress of Die Wasgoedlyn.

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org