Die Campbells Sokkie Treffers Keurspel Bapsfontein Live
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=c_-ybawUt2o
SAL JY se liriek handel oor Marius en Vernette se eie verhouding en vra die universele vraag van ware liefde, in álle verhoudings: Sal jy my dra, al is dit swaar? Sal jy my vashou, sal jy my regop hou? • Die musiekvideo vertel die aangrypende verhaal van Tania van Twisk. Tania was 8 jaar gelede in ’n ernstige motorongeluk, waar in sy haar rug en nek gebreek het. Teen alle verwagting het sy dit oorleef, maar moes van voor af leer om die basiese dinge te doen, soos sluk en regop sit. Sy is op pad na herstel, maar sou dit nooit kon regkry sonder die liefdevolle ondersteuning van haar naaste mense nie. • Hulle het die vraag, “Sal jy?” met onbaatsugtige liefde beantwoord: Ek sal. • Gaan kyk gerus na Tania se verhaal hier: • Tania van Twisk Story Testimony
#############################
