Klas van 2023
YOUR LINK HERE:
http://youtube.com/watch?v=dT7sFESln1Y
Die matriekuitslae is bekend! Solidariteit Jongwerkende het vandag die klas van 2023 by Hoërskool Zwartkop besoek. Kyk hier wat hulle planne vir 2024 is. Wil jy ook deel van Solidariteit se studente en jongwerkende familie word? Klik dan hier: https://solidariteit.co.za/jongwerkende 🙌
#############################
