Perseptuele VAARDIGHEDE en UITVALLE in Afrikaans Wat is ouditiewe persepsie
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=fiHYASYoTp0
Wonder jy as ouer wat al die outitiewe perseptuele vaardighede en uitvalle terme beteken op jou kind se rapport/verslag? Ons het vir jou die antwoorde met voorgestelde aktiwiteite. (listening skills) • 🦋Ons het nog meer oogoefeninge in Afrikaans vir jou kind om te help om visuele persepsie te verbeter: • • OOGOEFENINGE vir kinders in Afrikaans... • 🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit. • • LUISTEROEFENINGE vir kinders in Afrik... • 🦋Wil jy nog meer uitvind oor Ouditiewe Perseptuele vaardighede en Uitvalle? Gaan kyk gerus na hierdie speellys: • • Ouditiewe Perseptuele Vaardighede en ... • 🦋Ons het 'n hele reeks GRATIS Afrikaanse video's wat handel oor die betekenis van al die terme van Perseptuele vaardighede en uitvalle. Vind dit hier: • • Wat beteken al die PERSEPTUELE vaardi... • 🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys: • • Perseptuele vaardighede vir kinders i... • 👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by: • https://www.teeprint.co.za/store/plea... • 🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle... • 🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis! • Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels. • 🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. • 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? • 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. • 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. • 🚀GRATIS! • 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) • 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) • Hierdie ouditiewe perseptuele vaardighede en uitvalle GRATIS Afrikaanse video sluit die volgende in: • 00:00 - OUDITIEWE PERSEPSIES EN UITVALLE • 01:05 - Ouditiewe persepsie • 02:19 - Ouditiewe diskriminasie • 03:41 - Ouditiewe geheue • 05:00 - Ouditiewe prosessering • 06:22 - Ouditiewe opeenvolging • 07:47 - Ouditiewe sluiting • 08:56 - Ouditiewe analise en sintese • 10:17 - Ouditiewe verwerkings probleme • 11:27 - Fonemiese bewustheid • 12:25 - Gebarste oordrom • 13:28 - Middeloor infeksie • 14:35 - Gehoorverlies • 15:57 - Gehoorgestremdheid • 17:04 - Wasproppe • 18:14 - Vreemde voorwerpe • 19:24 - Kogleêre inplanting • 20:53 - Pypies in die ore • 22:10 - Gehoor apparate • 23:37 - Tinnutus • 24:41 - Oorinfeksie • 25:45 - Vestibulêre sisteem • 26:54 - Gebare taal • 28:47 - Gehoor sensitiwiteit
#############################
![](http://youtor.org/essay_main.png)