Transvalia Aflosaand











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=fq3HXXM7ac8

Valia die Top Aflos skool in die Vaaldriehoek🔥 • Baie dankie weereens aan Laerskool Vryheidsmonument vir die wonderlike en goed georganiseerde byeenkoms. Ons glo en vertrou al die deelnemende skole het dit baie geniet. Ons atlete het ongelooflike goed gehardloop en het 7 van die moontlike 14 Aflosse op die aand gewen. • Deelnemende Hoërskole: • HS Transvalia, HS Marais Viljoen, Sasol High, HS Driehoek (Ongelukkig het HS Overvaal en HS Dr. Malan ontrek). • 4 x 100m • Dogters 0/14 1ste (ongelukkig gediskwalifiseer) • Seuns 0/14 1ste • Dogters 0/15 1ste • Seuns 0/15 2de • 0/16 Dogters 1ste • 0/16 Seuns 2de • 0/17 Dogters 2de • 0/17 Seuns 2de • 0/18 Dogters 1ste • 0/18 Seuns 1ste • 4 x 100m vinnigste van die vinnigste • Dogters 1ste • Seuns 2de • 5 x 400m • Dogters 1ste • Seuns 2de • Ons is trots op elke atleet💪🏽 • Baie dankie aan aan Ryno Steyn van Dvb production vir die great video. • #TTT #trotstradisietransvalia #ValiaAtletiek

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org