Bedrywende en Lydende Vorm 5 Imperatiewe en Modale Werkwoorde











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=g13q1lND9Qo

Hierdie geïllustreerde en vertelde video dek imperatiewe en modale werkwoorde in verskillende tye bedrywende na lydende vorm. Dit bou voort op die vorige 4 video's en teen hierdie tyd behoort die leerder gemaklik te wees met die stappe. Alles is kleurgekodeer en stappe word geanimeer om die stappe uiters duidelik te maak. Dit is goeie onderrigmedia. • Vind PDF werkkaarte hier: https://beenthere.co.za/afrikaans-pdf... • 00:00 Intro • 00:48 Modale werkwoord „Mag“, en „kan nie“ • 02:53 Modale werkwoord „Moes“ en „Sou“ • 04:41 Modale werkwoord „Moet“ • 06:02 Modale werkwoord „Kon“ • 07:11 Imperatiewe: bevel en versoek • 09:21 Outro

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org