Wêreldwys Die wêreld se oë is op Washington DC Ep 27











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=guIHIRqu46I

Met Trump in die Withuis en die Republikeine wat in 2025 beide huise van die Amerikaanse kongres sal beheer, lê ’n onseker tyd ryk aan geleenthede en risiko’s voor. Hoe moet die privaat sektor, politieke partye en die burgerlike samelewing hierop reageer? Dit is van die vrae wat in hierdie week se episode van Wêreldwys onder die loep geneem word. • 00:00 Die Amerikaanse kongresgebou • 02:15 Die regsprekende, uitvoerende en wetgewende gesag • 10:26 Die federale hooggeregshof • 18:10 Die Withuis • 23:25 Die Washington-monument • 24:14 Hoe die kongres saamgestel word • 26:48 Amerika in 2025

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org