Filmverse 1lokprent
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=h7-xwqUwRkQ
12 Afrikaanse gedigte, geskryf deur digters, van NP Van Wyk Louw tot Ronelda Kamfer, is vir Filmverse 1 gekies. Dit was Diek Grobler, artistieke regisseur van die projek en een van die kreatiewe kragte agter Fopspeen Moving Pictures, se jare lange droom om sodanige forum te skep vir animasiekunstenaars om prente te maak waarin die fokus op dié kunsvorm val. Om Filmverse te bestel besoek https://www.atkv.org.za/Kunste/Projek....
#############################
