29 Februarie 2024 Vox Weather Weervoorspelling saam met Nile











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=hApBRY3SJOo

🌱Hier is jou weervoorpelling saam met Meteoroloog Annette Botha, aan jou gebring deur Nile.🌱 • ⚠️ IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weer⚠️ • 🟡Geel Vlak 1: Waarskuwing vir skadelike winde wat lei tot moeilikheid in navigasie op see word verwag tussen Plettenbergbaai en Koffiebaai • 🔥 BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥 • Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die Kaapse Wynlande en die Sentraal- en Klein-Karoo van die Wes-Kaap, op plekke oor die binneland van die Noord-Kaap, en die westelike binneland van die Oos-Kaap. • • 🥵 ADVIES🥵: • Uiters warm en ongemaklike toestande word tot Vrydag oor die Sentraal- en Klein-Karoo van die Wes-Kaap verwag. • – ’n Hittegolf met aanhoudende hoë temperature word tot Saterdag oor die noordwestelike binneland van die Oos-Kaap verwag. • 🌱🌱 Om te verseker dat jy het wat jy nodig het vir jou boerdery, teken aan op Nile.ag om jou insette aanlyn te koop. Volg eenvoudig hierdie skakel vandag: https://bit.ly/3T1PsSO om deel te wees van die toekoms van landbou.

#############################









New on site
Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org