Herontdek die Bybel deel 5
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=kvTPQWcjt1o
Herontdek die Skatte van die Bybel - Deel 5 • DIe Tuin van Eden; Skorte van Vyeblare • Hierdie bybelstudie reeks het dit ten doel om gelowiges se geestelike fondasie reg te lê, deur 'n liefde te kweek en 'n herlewing te weeg te bring vir die Woord van God. • Hierdie Bybelstudie is ook beskikbaar op DVD. Kontak my gerus vir navrae en bestellings: • E-pos: [email protected] • Facebook groep: Stanley se Woordgebaseerde Groep; / stanleywoordgroep • Youtube kanaal: Stanley Franks; / stanleygospeltools
#############################
