17 November 2024 Deon Els Dankbare harte is gesonde harte
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=ll8L-lfM_fQ
Ons digitale erediens sal Sondag 17 November 2024 om 08:00 op YouTube en 07:00 op Facebook beskikbaar wees. • Boodskap: Deon Els • Skriflesing: Kol 2: 6-7 • Saam gestel deur Robin Furniss • Onthou jy is welkom om in die Tent die lewendige Informele diens te kyk indien die kerk te vol is. • Maak seker jy “SUBSCRIBE” op ons Youtube-kanaal en Facebook, sodat jy niks mis nie.
#############################
