Bernice West O Kind
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=mH61u4Gim78
Luister na 'O Kind' hier: https://BerniceWest.lnk.to/NetGeleen • Volg my: • Facebook: / bernicewestmusic • Instagram: / bernicewest_ • Lirieke: • O kind, is daar iets wat jy wil sê? • Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure • bou jy weer huisies by die bure • gooi jy klippies teen die mure • Skop vas, tel jou kop op as jy praat • O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie • Trap jy spore van jou eie • moenie huiwer om te vra nie • Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie • Ook nie geld wat geluk gaan koop nie • As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla • Trek los, luister hardop na goeie raad • O kind, o kind • Sal jy jou laaste asem spaar • Dat ek my raad aan jou kan openbaar • Hou jou naaste aan jou sy • Luister na wysheid wat jy kry • Geniet die nou • Laat jou hart op God vertrou • O kind, stof jou rakke af • moenie kla nie • Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel • Gooi jou drome in ‘n tas • en trek die skoen aan wat jou pas • vertrek op die ritme van jou hart • Trek los, luister hardop na goeie raad • O kind, o kind • Sal jy jou laaste asem spaar • Dat ek my raad aan jou kan openbaar • Hou jou naaste aan jou sy • Luister na wysheid wat jy kry • Geniet die nou • Laat jou hart op God vertrou • O kind, na na na • O kind, na na na • O kind, O kind sal jy jou laaste asem spaar • O kind, daar’s genade jy hoef nie te vrees nie • Pas jou hart net op • Gun jouself genot • moenie kneus nie • Kyk uit, want ek hou jou fyn dop • #BerniceWest #NetGeleen #OKind • Music video by Bernice West performing O Kind. © 2021 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd • http://vevo.ly/usRUlT
#############################
