Aidam John amp Lil Willy Dit Baat Nie Official Audio
>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=nTc1lZlAq1g
Enkelsnit: Dit Baat Nie • Geskryf Deur: Aidam-John Lil' Willy • (Vers 1: Lil' Willy) • Uh as hulle jou soek jy's by my (by my) • Zambak aan die lippe en ons vry (vry) • Kyk hulle haat dit (ay) • Dat ek en jy dit gemaak het • Hulle's wys, hulle's wys, hulle's wys • Ons intrap laat oë hare rys (hare rys) • Ons liefde gee hulle hondervleis (hondervleis) • En daarom vang hulle mosh 'n pyn, 'n pyn • (Hook : Aidam-John) • Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • Dit baat nie • Hulle raak kwaad nie • Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • Dit baat nie • Hulle raak kwaad nie • (Koor: Aidam-John) • Dit is net ek en jy • Die ander mense maak nie saak nie • En nou is jy hier by my • Kom ons wys hulle hoe ons kan party • (Vers 2: Lil' Willy) • Hulle maakie saakie (yeah) • Hulle's almal taatie (woah) • Hulle hoop dat ons gaan faal (uh) • Hulle's soek mosh maaitjies • Ag nee, ag nee, alweer ? (alweer) • Die raasende blikkies is leeg (is leeg) • Die raasende blikkies is leeg (woah) • Ons het nie tyd vir dit nie so ons beweeg, beweeg • (Hook : Aidam-John (Lil' Willy)) • Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • Dit baat nie • Hulle raak kwaad nie • Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • [Dit baat nie • Hulle raak kwaad nie] • (Koor: Aidam-John) • Dit is net ek en jy • Die ander mense maak nie saak nie • En nou is jy hier by my • Kom ons wys hulle hoe ons kan party • (Hook : Lil' Willy [Aidam-John]) • Uh ! • Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • Dit baat nie (dit baat nie) • Hulle raak kwaad nie (raak kwaad nie) • [Laat hulle praat • Laat hulle maak • Laat hulle sê wat hulle wil • Dit baat nie • Hulle raak kwaad nie] • (Koor: Aidam-John [Lil' Willy]) • [Want Dit is net ek en jy] • Die ander mense maak nie saak nie (uh StayViral Baby !) • En nou is jy hier by my (hier by my, hier by my) • Kom ons wys hulle hoe ons kan [party] • (Outro: Lil' Willy) • Hulle maakie saakie • Hulle maakie saakie • Hulle maakie saakie • Uh StayViral Baby ! • #stayviral ❤
#############################
