Hartvorming Dr Griffel van Wyk Sondag 27 Oktober 2024











>> YOUR LINK HERE: ___ http://youtube.com/watch?v=smVVV3YlcuE

Skrifgedeelte: Matteus 15:1-10 • Spring na Skrifgedeelte en preek - 29:11 • Oorsig: Sondag is dit wêreldwyd • Hervormingsondag. 'n Dag waarop al die • protestante in die wêreld die hervorming van die • kerk in die 14de en 15de eeu vier. Die Rooms- • katolieke kerk van daardie tyd het die hart van • Christenskap verloor, maar dit is weer ontdek in die • evangelie en nuwe lewe het ontvlam. Dit het in die • eerste plek weer gegaan oor mense se harte voor • God. Ons leer daarom saam oor wat Jesus vir ons • leer oor ons harte, en maak seker dat ons ook besig • is met die regte hart-vorming elke dag.

#############################









Content Report
Youtor.org / YTube video Downloader © 2025

created by www.youtor.org